Peggy Wood

Peggy Wood
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1892-02-09)9 Februarie 1892
Sterfte 18 Maart 1978 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1910–69
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peggy Wood (9 Februarie 1892 – 18 Maart 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jalna (1935), The Story of Ruth (1960), en The Sound of Music (1965), en in die televisiereeks Mama (1949).


Developed by StudentB